Dare2Share Kinders icon

1.1 by Hermann E Kuschke


Dec 9, 2015

About Dare2Share Kinders

'n Kaartspel om ouers te help om met hulle kinders te kommunikeer.

Hierdie app daag ouers uit om konflik-vrye alleentyd met hulle kinders deur te bring op 'n individuele basis. Die kaarte skep 'n platform waar jou kinders hulle eerlike opinies, behoeftes, en gevoelens kan kommunikeer.

Hoekom is kommunikasie nodig? Kinders het nodig om individuele tyd met hulle ouers deur te bring, sonder 'n broer of suster. Hierdie gehalte alleentyd met 'n ouer maak dat die kind geliefd voel asook spesiaal en veilig. Enige kind het 'n behoefte dat sy/haar opinies en behoeftes gehoor en gerespekteer word al stem hulle ouers dalk nie saam nie. As ouers hulle kinders toelaat om hulle frustrasies, gevoelens, en behoeftes eerlik oor te dra, skep hulle 'n platform waar kinders veilig voel om eerlik met hulle ouers te kommunikeer. Ouers help so hulle kinders om ook oor negatiewe goed in 'n gesonde manier te kommunikeer en daarom leer kinders om gevoelens te verwerk in plaas van om dit te onderdruk.

What's New in the Latest Version 1.1

Last updated on Dec 9, 2015

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

Translation Loading...

Additional APP Information

Latest Version

Request Dare2Share Kinders Update 1.1

Requires Android

2.1

Available on

Get Dare2Share Kinders on Google Play

Show More

Dare2Share Kinders Screenshots

Comment Loading...
Searching...
Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Subscribed Successfully!
You're now subscribed to APKPure.
Subscribe to APKPure
Be the first to get access to the early release, news, and guides of the best Android games and apps.
No thanks
Sign Up
Success!
You're now subscribed to our newsletter.