Use APKPure App
Get Dei-Gratia old version APK for Android
Die woord Dei Gratia in Latyn beteken: ” DEUR GOD SE GENADE”.
Die woord Dei Gratia in Latyn beteken: ” DEUR GOD SE GENADE”.
Ons noem dit ‘n journey deur genade. Dit is ons droom dat mense by hierdie bediening die genade van God sal leer ken, beleef en daardeur verander sal word na Sy beeld. Hierdie is ‘n kerk gedryf deur die genade van God. Hierdie kerk se deur staan oop vir alle mense, van alle agtergronde ongeag van waar hulle is op hulle geestelike journey. As jy nuut is by Dei Gratia of oorweeg om deel te word van hierdie gemeenskap, sal jy hier ‘n plek vind waar jy warm verwelkom word, met liefde en sonder veroordeling benader word en tuis sal voel. Tydens ons dienste sal jy ongeforseerd die Here kan aanbid, bybelse waarhede onverskrokke kan hoor en leer op ‘n maklik verstaanbare formaat.
Last updated on Aug 24, 2015
Prayer Requests Fixed
Uploaded by
Edmilson Rodrigues Silva
Requires Android
Android 3.0+
Category
Report
Dei-Gratia
7.1 by Segametsi Hope Expertise
Aug 24, 2015